FREE SHIPPING ON ALL ORDERS OVER R400
Specialseasonspecialyou12Specialseasonspecialyou12

Spesiale Seisoen, Spesiale Jy Geskenkboks

R300.00

Hierdie maand vier ons die nuwe seisoen wat in volle blom rondom ons is. Om elke oggend die lente bloeisels te sien bot maak mens bewus dat daar ‘n nuwe seisoen op ons voorstoep is, en dat dit soveel veranderings meebring. Dit kweek ook ‘n sin van dankbaarheid vir nuwe lewe en ‘n nuwe begin.

Skryf ‘n liefdesbrief aan jouself of iemand spesiaal.

Hierdie maand vier ons die nuwe seisoen,‘n nuwe jy. Die spesiale geskenkboks bevat die volgende:

1 A4 plakkaat met inspirerende woorde

1 x hout tolletjie sagte pienk lint

1 x Doenlysie notaboek

12 x ronde blom plakkers

8 x nota kaartjies

4 x spesiale koeverte – deusigtige Vellum

4 x pienk koeverte

12 x geskenk kaartjies (3 ontwerpe)

1 x goue skêrtjie

*ALSO AVAILABLE IN ENGLISH *

SKU: Spesiale1 Category:

Description

Hierdie maand vier ons die nuwe seisoen wat in volle blom rondom ons is. Om elke oggend die lente bloeisels te sien bot maak mens bewus dat daar ‘n nuwe seisoen op ons voorstoep is, en dat dit soveel veranderings meebring. Dit kweek ook ‘n sin van dankbaarheid vir nuwe lewe en ‘n nuwe begin.

Skryf ‘n liefdesbrief aan jouself of iemand spesiaal.

Hierdie maand vier ons die nuwe seisoen, ‘n nuwe jy.

Die spesiale geskenkboks bevat die volgende: